Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Widget HTML #1

[DOWNLOAD] "Koms van die Elwe" by Arnold Lacock # eBook PDF Kindle ePub Free

Koms van die Elwe

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Koms van die Elwe
  • Author : Arnold Lacock
  • Release Date : January 09, 2017
  • Genre: Short Stories,Books,Sci-Fi & Fantasy,Fantasy,
  • Pages : * pages
  • Size : 247 KB

Description

DIT was in ‘n tyd voor tyd bestaan het. Na die planeet sy barenskors afgeskud het en die plante en bome hul wortels in die nuwe aarde geanker het. Toe die waters hulself verenig het en die berge hulle staanplek opgeëis het.
Maar ‘n sluwe dier is uit die verrotte opdrifsels van die eerste aardkors gevorm. Na die slym van eeue van sy lyf gedrup het, het die nagwind van die verborge maan asem in hom geblaas.
‘n Kappertjie fee was eerste om die nuus oor die vreemde wesens oor te dra. Die fee van die son het toe almal byeengeroep en gesê: “Op die rand van die woud waar die aardgeeste waghou is daar nou ‘n nuwe tuin vol vreemde plante en bome.
Lees nou verder oor die Koms van die Elwe en ander fantasie verhale...


Ebook Download "Koms van die Elwe" PDF ePub Kindle